Is jy Trots Afrikaans?
Kom ons kyk hoe moedertaalvaardig is jy.
- Teacher: Tersia du Plessis
Is jy Trots Afrikaans?
Kom ons kyk hoe moedertaalvaardig is jy.
Hierdie kursus bevat alles wat 'n leerder nodig het om die AOS (Algemene Onderwyssertifikaat) wat aan die einde van graad 9 plaasvind te slaag.
Die geheim van sukses in Wiskunde is oefening.
The secret to success in Maths is practice.
Hierdie kursus begelei die student in die terminologie en woordeskat van Natuurwetenskappe vir die Senior Fase.
Join the Maths Madness. Get together your family and have fun with Maths Madness while you improve your children's enjoyment of Maths. Enjoyment leads to confidence. Confidence leads to improved engagement. Improved engagement leads to better marks on the school report.
Hoofrekenevaardighede vir skitterende resultate in Wiskunde.
Taalontwikkeling is die sleutel tot akademiese sukses. As jy kan lees, en verstaan wat jy lees, kan jy ENIGE iets leer. Die doel van hierdie kursus is om jou taalvaardigheid te verryk terwyl jy kennis opdoen oor temas in SW Gr9.
Almal kan Wiskunde doen - party van ons moet net bietjie meer oefen.
Hierdie kursus is die resultaat van een onderwyser se kleingroep interaksies met leerders vir wie wiskunde nie natuurlik kom nie. Oefeninge fokus op die onderliggende konsepte en herhaling, met taakspesifieke terugvoer. Oefeninge bied genoeg afwisseling om nie verveling te wees nie, maar het genoeg herhaling om vaslegging te verseker.
Klem op die taal en woordeskat van wiskunde verseker dat leerders die konneksies kan bou tussen 'n "abstrakte" van die alledaagse leefwêreld. Toegang tot videos waar probleme stap vir stap met leerders hersien word is 'n ekstra bonus.
Hierdie kursus bevat alles wat 'n leerder nodig het om die AOS (Algemene Onderwyssertifikaat) wat aan die einde van graad 9 plaasvind te slaag.